Modulekode | MWT 454 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Oorsig van die konteks en aard van maatskaplike welsyn en maatskaplike dienste in Suid- Afrika; praktykrealiteite en uitdagings; belangrikheid van vennootskappe. Maatskaplike ontwikkeling teen die agtergrond van sosio-ekonomiese en politieke invloede vanuit ‘n internasionale, streeks- en nasionale perspektief as verskynsel. Maatskaplike regverdigheid en verandering van strukturele kragte van onderdrukking, uitsluiting en ontmagtiging deur middel van maatskaplike ontwikkeling. Die impak van die politieke ekonomie en omgewingsuitdagings op maatskaplike en finansieringsbeleide, maatskaplike ontwikkeling en maatskaplike dienste. Verhouding tussen maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MWT 310, 311, 321, MWP 361 +DS |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App